Carlo Louw verwerf SA-Kleure in Skaak

IMG-20190327-WA0000

Carlo Louw het SA-kleure in skaak gekry en is gekies om deel van die SA o.16-span vir die Statebondspele te wees.

Carlo het die vakansie aan die SAJCCC (Junior Chess Closed Championships) deelgeneem.

Baie geluk Carlo! Die Hoërskool Bellville is #LeeuTrots op jou.

.