WP Netbalproewe Rondte 1 Uitslae

Netbal - banner

Ons netbalspelers het hul vernuf by die WP-proewe getoon en 29 van die meisies het na die tweede rondte deurgedring. Baie geluk! Die eerste rondte van die CTHSN-proewe is verlede week by die Hoërskool Bellville gehou. Die getalle is soos volg:

7 x o.18-spelers (rondte twee vandag 15 Apr. by De Kuilen) 

7 x o.17-spelers (rondte twee vandag 15 Apr. by Fairmont High)

6 x  o.16-spelers (rondte twee vandag 15 Apr. by Melkbosstrand) 

2 x o.15-spelers (rondte twee vandag 15 Apr. by Pinelands)

7 x o.14-spelers (rondte twee vandag 15 Apr. by The Settlers)

Alles spelers moet hul R20 onthou vir registrasie en is vir eie vervoer verantwoordelik. WP-proewe Rondte 3 (Dinsdag 16 Apr) en die finale rondte (Woensdag 17 Apr) vind by dieselfde bane as rondte twee plaas.

 

Click hier vir Rondte 2 Program

.