Mnr. en Mej. Bellville en Sport – die volgende episode van PARATUS is nou beskikbaar!

HS Bellville LOGO

Juf. Megan Bornman vertel ons meer oor Mnr. en Mej. Bellville wat Donderdag plaasvind. Ons gesels ook met die kapteine van ons eerste rugby- en seunshokkiespan. Luister na die volgende episode van ons podcast-kanaal, PARATUS.

Click hier vir die volgende episode

 

.