Premier Hokkiemeisies dring deur na finale rondte van SPAR-toernooi

Ons Premier Hokkiemeisies is deur na die finale rondte van die SPAR-toernooi!

Baie geluk aan ons span wat gister só goed gedoen het.

Wen Stellenbosch 2-0

Verloor teen Girls High 0-3

Wen Melkbosstrand 6-0

Gelykop teen Strand 1-1

Die finale rondte vind Woensdag 15 Mei by Paarl Gim plaas.

Fotokrediet (foto van ry): Pieter Brand Photography

.