MEISIESHOKKIE vs Fairmont – 10 Junie 2019

Die Meisieshokkie se wedstryd teen Fairmont wat vanaand sou plaasvind, is afgestel. Fairmont se doelwagter is beseer.

.