RUGBY: Wedstrydprogram vir 13 Julie 2019 vs Durbanville WEG

Let asb. op die terreinplan vir toegang tot die rugby en die hek wat by Hoërskool Durbanville gebruik moet word. Daar is geen toegang op die hoek van Plataan en Vissershok nie. Toegang is slegs in Langehovenstraat.

.