Interskole 2019 / Debat

NUUSFLITS: Daar is verandering in die tye van vanaand se Interskole-debat teen DF Malan.

18:15             : Die hoofde, debatspersoneel en beoordelaars ontmoet vir ‘n geselligheid in mnr. Sias Conradie se kantoor.

19:00-19:10 : Opening en verwelkoming in die DF Malan-aktiwiteitsentrum.

19:10-19:20 : Debat 1: Junior Engels

19:20-19:40 : Debat 2: Senior Engels

19:40-20:00 : Debat 3: Junior Afrikaans

20:20-20:40 : Debat 4: Senior Afrikaans

20:40-21:00 : Debat 5: Pretdebat

21:00             : Die hoofde, debatspersoneel en beoordelaars ontmoet weer vir ‘n geselligheid in mnr. Conradie se kantoor om die aand mee af te sluit.

 

.