Netbal: Fast 5 Wedstrydbepalings

Ons o.15- en o.17-spanne gaan deelneem. Slegs tien spelers per ouderdom gaan speel. ‘n Paar o.14- en o.16-spelers is in die groep van tien ingesluit sodat hulle ondervinding vir volgende jaar kan opdoen wanneer hulle gaan speel.

.