Netbal: Agt spanne van die Hoërskool Bellville in CTHSN (WP)-finaal

Sterkte aan die agt netbalspanne van die Hoërskool Bellville wat môre in die CTHSN (WP)-finaal speel. Die spanne is: o.14A; o.15B; o.16A; o.17A; o.17B; o.17D; o.18A (op lys o.19A) en o.18B (op lys o.19B). Die finaal vind op ons bane plaas en die eerste wedstryde begin om 08:30. Sterkte ook aan al die ander skolespanne. Ons sien uit na puik netbal!

 

 

.