#CivvieDag #BokkeDag #GroenEnGoud – Woensdag,18 September 2019

Dit is môre Bokke-dag by die skool! Leerders word herinner daaraan dat hul groen en goud ter ondersteuning van die Springbokke mag aantrek.
#Springboks # TrotsSA

 

.