Bestelvorm: BHS Jaarblad 2019

Kliek op die onderstaande skakel om Hoërskool Bellville se 2019-jaarblad te bestel.

Dit is propvol berigte en foto’s van die jaar se aktiwiteite, prestasies, spogwerk, en vele meer.

Koste: Boeke @ R190 elk   en   CD’s @R90 elk

Baie dankie aan diegene wat reeds ‘n bestelling geplaas het.

 

Klik hier vir die Bestelvorm vir die BHS Jaarblad 2019

.