Bellville debatteer DF tot in ‘n hoek

Ons Junior en Senior debatspanne het albei vir DF in die stof laat byt. Ons wen die interskole met 505 teenoor 501 punte.

Baie geluk aan al die deelnemers!

.