HSB een van top skaakskole

Ons het Vrydag (20/7) aan die Oosstreek Top-Skole skaaktoernooi deelgeneem. Ons spelers het baie goed gevaar en al hul wedstryde gewen.
Parel Vallei: 6-0
Brackenfell: 4.5 – 1.5
De Kuilen: 3.5 – 2.5

Ons span is derhalwe gekies om aan die WP Top-Skole Toernooi (3 & 4 Aug) deel te neem.
Baie geluk aan hierdie spelers:
Abrie van Schoor
Eben de Villiers
Marinus Compion
Herno van der Linden
Wikus van Rensburg
Gideon Gotze
Jaques Wiid

.