Hoërskool Bellville skaakspelers derde in Wes-Kaap

Ons het Vrydag 3 en Saterdag 4 Augustus aan die WP Topskole-Skaaktoernooi deelgeneem. Ons spelers het uitstekend gevaar en 3de geëindig na Settlers en Fairmont met hulle SA -spelers. Ons is dus die derde beste span in die WP-streek! Brons-medaljes, ‘n trofee asook n wisseltrofee is verower. Baie geluk aan hierdie spelers, julle het ons naam hoog gehou!

Name van leerders:

Agter links na regs: Herno van der Linden Wikus van Rensburg Marinus Compion

Voor van links na regs: Eben de Villiers Abrie van Schoor Gideon Gotze

.