Bellville leerders presteer in Bio Science Olimpiade

Baie geluk aan die volgende leerders wat deelgeneem het aan die Bio Science Olimpiade.
Die groep het ‘n gemiddeld van 67,4% gekry. Dit is 3% bo die nasionale gemiddeld.

Wel gedaan!

Goue sertifikaat:
Eben de Villiers (84%)

Silwer sertifikaat:
Herne Rautenbach
Renier Kapp

Brons sertifikaat:
Johannet Coetzee
Gerhard Wiese
Nanuschka Brand
Margueri Burger
Lize-Mari McDonald
Zani Kruger

.