Zilke weer gekies vir Boland Junior Meisies gholfspan

 
Zilke Bal is weereens herkies tot die BOLAND JUNIOR MEISIES SPAN.

Hulle neem van 23-25 Junie 2013 deel aan die Nomads SA Girls Championship 2013, Orkney Golf Club.

.