Ryan Muller in WP rugbyspan


Ryan Muller is gekies vir die WP 0/16 rugbyspan. Hy gaan deelneem aan die Grant Khomo-week wat plaasvind van die 30ste Junie 2013 tot die 4de Julie 2013 in Kempton Park, Gauteng.
Baie geluk, Ryan!

.