Zilke in Boland Senior B-span vir gholf

Zilke Bal het die Boland senior B-span gehaal vir IPT vir spanne. Die toernooi is van 26 tot 28 Mei op Mosselbaai se baan.

.