Ian Smit: Hoërskool Bellville se krieket-superster

Ian Smit

Bellville se eie krieketsensasie, Ian Smit, is gekies om die WP O/15A-krieketspan te verteenwoordig tydens die Krieket Suid-Afrika O/15-week aan die einde van die jaar in Oos-Londen. Ure se harde werk en opoffering het weereens by gedra tot Ian, wat reeds WP-krieket verteenwoordig het op O/11A en O/13A vlak, se sukses.

Ons is baie trots op Ian dat hy weereens hierdie pragtige prestasie behaal het.

.