Stefan: Bellvilliet met skop

Stefan Gelderblom

Skopbokser Stefan Gelderblom (gr.11) is gekies om Suid-Afrika as vegter te verteenwoordig by die “International Nations Cup” in Mauritius vanaf 9-13 Julie 2015.


Baie geluk en sterkte, Stefan!

.