Geagte ouers en leerders Ons wil u graag gerusstel dat die skool se bestuur bewus is van die verandering in datums vir die heropening van skole soos vanoggend deur die minister van basiese onderwys aangekondig is. Ons bestuur sal Hoërskool... (Lees verder...)
Welgedaan aan hierdie leerders wat so hard gewerk het. Klik hier: TOP 20 VERBETERING GRAAD 8 TOT 11_15 Des 2020... (Lees verder...)
Baie geluk aan ons akademiese toppresteerders! Klik hier vir Top 20 leerders 2020 VIERDE Kwartaal GRAAD 8-11... (Lees verder...)
Die dokument bevat die volgende inligting: Belangrike inligting en datums Hernasien en herkontrolering van 2020 se eksamenskrifte Aansoeke om NSS-eksamens – Mei/Junie 2021 Klik hier om die dokument te lees: Matriek 2020 UITSLAE... (Lees verder...)
Klik hier vir die amptelike skrywe van die Departement: Circular E33 on Cancellation of the Rewrite fo Maths Phys sc (1) (003) Matrieks hoef nie die twee uitgelekte vraestelle oor te skryf nie.... (Lees verder...)
Klik hier vir die belangrike brief uit die hoof se kantoor: Gr. 12_Herskryf van vraestelle... (Lees verder...)
BELANGRIKE SAKE IN HIERDIE OMSENDBRIEF: 1. Beplanning vir week van 7 – 11 Desember 2020 2. Rapporte 3. Sportprogramme 4. Beplanning: 2021 Klik hier: Brief aan ouers 3 Desember... (Lees verder...)
Klik hier om die brief te lees: Eksamenreëlings Nov 2020 ... (Lees verder...)
Baie geluk aan hierdie leerders wat so skouer aan die wiel gesit het. Ons is #LeeuTrots op julle. Klik hier: TOP 20 VERBETERING GRAAD 8 TOT 11_9 Nov 2020... (Lees verder...)
Baie geluk aan ons akademiese toppresteerders! Klik hier: Top 20 leerders 2020 DERDE Kwartaal GRAAD 8-11 ... (Lees verder...)