PROSEDURES VIR VOLTOOIING VAN DIE INLIGTINGSVORM: Klik hier om Hoërskool Bellville se inligtingsvorm te voltooi: NUWE INLIGTINGSVORM VIR 2023 Wanneer u die dokument oopmaak en daar verskyn slegs ‘n skoolwapen, “click” op “view” en dan “edit” – voltooi al die velde... (Lees verder...)
E-POSSE VANAF DIE SKOOL: VRYWARING EN VERTROULIKHEID VERTROULIKHEID EN REGSPRIVILEGIE Die inligting bevat in enige kommunikasie is vertroulik en mag ook onderworpe wees aan regsprivilegie. Dit is alleenlik bedoel vir die gebruik van die bedoelde ontvanger van die kommunikasie of... (Lees verder...)
Ons span in aksie by die eerste Spur Schools MTB League-wedren vir 2021. Welgedaan aan Hoërskool Bellville se bergfietsryers wat deelgeneem het. Die ligawedren is verlede maand by Bloemendal Wine Estate gehou. #borg Morné Binedell Attorney & Conveyancer... (Lees verder...)
KLIK HIER OM TE BESPREEK WATTER SESSIE U WIL BYWOON: Google-vorm... (Lees verder...)
Dit is weer tyd vir leerders/studente om in te skryf vir die gesogte Johann Vos Musiekkompetisie. Dit is die 30ste jaar wat hierdie kompetisie deur mnr. Johann Vos, ‘n bekende prokureur en groot liefhebber van musiek, geborg word en deur... (Lees verder...)
Die maatskappy Advantage Learn bied weer vanjaar ’n voorbereidingswerkswinkel aan ons gr.12’s wat die NBT-toets (“National Benchmark Test”) vir ‘n tersiêre instelling moet aflê. Leerders wat verlede jaar universiteitstoetse afgelê het, het groot voordeel hieruit getrek. Die werkswinkel word aanlyn... (Lees verder...)
GRAAD 8 KLASSE KLEURE GRAAD 9 KLASSE KLEURE.xls GRAAD 10 KLASSE KLEURE GRAAD 11 KLASSE KLEURE... (Lees verder...)
Klik hier om aankondiging te lees: http://www.sun.ac.za/english/maties/Pages/Admissions-NBTs.aspx... (Lees verder...)
Klik hier om die brief te lees: BEHEERLIGGAAM_BRIEF AAN OUERS... (Lees verder...)
... (Lees verder...)