Etienne Nagel, Francois Botha (boonste foto v.l.n.r.) en Morné Willemse (onderste foto), lede van HSB se O/19A-krieketspan, is gekies vir die WP O/19B Krieketspan. Hulle gaan aan die O/19B nasionale krieketweek deelneem wat van 5 – 8 Desember 2011 in Kaapstad... (Lees verder...)
Tennis – uitslae : (7/11 – 11/11) Seuns : Eerste span : wen 5 – 1 teen Settlers Tweede span : verloor 0 – 6 teen DF Malan Derde span : wedstryd gekanseleer deur Parklands Vierde span : wedstryd gekanseleer... (Lees verder...)
Marinus Compion (9A), Abrie van Schoor (10 B) en Eben de Villiers (9A) is gekies as lede van die WP-Skaakspan wat in Desember in Port Elizabeth aan die S.A. Junior Skaak Kampioenskappe gaan deelneem. Baie geluk aan hierdie spelers. ... (Lees verder...)
Hoërskool Bellville vs Hoërskool DF Malan Gespeel op 05-11-2011 by Hoërskool DF Malan Liga O/17A Eerste Kolfspan Bellville Telling 295/3 Tweede Kolfspan DF Malan Telling 60 Goeie Kolfvertoning Kolwer Lopies Jean Strydom 157 nun Heinrich Raats 40 Raymond van der... (Lees verder...)
Tennisuitslae : (24/10 – 28/10) Seuns : Eerste span : verloor 2 – 4 teen Edgemead Tweede span : speel gelykop teen Elkanah House Derde span : verloor 0 – 6 teen DF Malan Vierde span : wen 6 – ... (Lees verder...)
Die atlete van Hoërskool Bellville was weereens bevoorreg om op so ‘n hoë vlak van kompetisie deel te neem. Vir ons was dit ‘n rigtingaanwysing dat ons nog baie harde werk moet doen vir die pad vorentoe. Die kompetisie was... (Lees verder...)
O/15A vs. DF Malan Eerste Kolfspan D.F.Malan Telling 99/8 Tweede Kolfspan Bellville Telling 100/5 Goeie Kolfvertoning Kolwer Lopies Stiaan Alberts 44 n.u.n Goeie Boulvertoning Bouler BB LB L P Janno Mostert 4 0 22 2 Brian Fortuin 4 0 20... (Lees verder...)
Hoërskool Bellville vs Bergvliet Gespeel op 29-10-2011 by Hoërskool Bellville Liga O/15A Eerste Kolfspan Bergvliet Telling 64/10 Tweede Kolfspan Bellville Telling 65/1 Goeie Kolfvertoning Kolwer Lopies Jano Mostert 44 n.u.n Goeie Boulvertoning Bouler BB LB L P Divan de Jager... (Lees verder...)
Liga O/19A- Pro 20 Eerste Kolfspan Hoërskool Bellville Telling 183/8 Tweede Kolfspan Hoërskool Florida Telling 127/4 Goeie Kolfvertoning Kolwer Lopies Christiaan Theron 57* Stiaan Alberts 32 Benard Minnie 30 Goeie Boulvertoning Bouler BB LB L P Janes Nel 2 0... (Lees verder...)
Liga O/17A Eerste Kolfspan Bellville Telling 196/6 Tweede Kolfspan Bergvliet Telling 92 Goeie Kolfvertoning Kolwer Lopies Jean Strydom 69 Juan Olivier 67 Goeie Boulvertoning Bouler BB LB L P Louis Werth 6 0 7 4 Morné Janse van Rensburg 5... (Lees verder...)