Kliek op die skakel om die lyste af te laai: TOP 20 LYSTE_KWARTAAL 4 2012... (Lees verder...)
Oltman van den Heever en Tarien Basson het die September-vakansie na Florida, VSA gereis om Suid-Afrika te verteenwoordig in 'n internasionale boogskiet kompetisie. Beide het uitstekend gevaar. Oltman het terug gekeer as die no. 1 Skut in die WP. Baie... (Lees verder...)
Baie geluk aan JC Kotze wat verkies is tot die Wes-Kaap Junior Streeksbestuursspan. Hy gaan die Wes-Kaap verteenwoordig in Port Elizabeth gedurende Augustus by die Landsdiens Jeugberaad.... (Lees verder...)
Altus van Bosch het ‘n goue toekening tydens die jaarlikse UCT Wiskunde-kompetisie ontvang. Hy get sesde geëindig in die Graad 11-groep. Alle skole in die Skiereiland en Boland neem aan die kompetisie deel. 25 leerders ontvang meriete-toekenings tydens hierdie kompetisie.... (Lees verder...)
Die Gr 11 en 12 leiers het Vrydag 15 /6 Tygerberg Hospitaal se Neonatale Eenheid besoek om die tee, koffie, melk, suiker en toiletware wat die leerders ingesamel het te oorhandig. Op die foto is die leiers saam met die... (Lees verder...)
Henry, Karla, Lee-Ann en Ingé het op Jeugdag ( Saterdag 16 Junie) ń Jeugleierkonferensie bygewoon by Jan Kriel. Op die foto is hulle saam met ń leerder van Jan Kriel, Me Wranz en Me Snyman, terapeute by Jan Kriel en... (Lees verder...)
Die O/18B-hokkiedogters moes Saterdag (op kort kennisgewing) ‘n vriendskaplike wedstryd teen HS Labori (Paarl) se A-span by HTS Bellville speel. Nie almal van die O/18 B’s was beskikbaar vir die wedstryd nie (weens die eksamen, die kort kennisgewing, asook griep),... (Lees verder...)
Drie van ons spelers is gekies vir die WP Skole Skaakspan wat vanaf 11-13 Julie aan die Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi te Gansbaai gaan deelneem. Hulle is: Abrie van Schoor vir die onder-20 span, Eben de Villiers en Marinus Compion vir... (Lees verder...)
Span Hoërskool Bellville Hoërskool Strand O/19 A 27 26 Drieë: Dewald la Grange, Edward Theron, Morné Botha Doelskoppe: Jean Strydom (3) Strafdoele: Jean Strydom (2) O/19 B 15 23 Drieë: Etienne Kapp, Dries Bester, Stephan Thiart O/19 C 14 12... (Lees verder...)
Seunshokkie -uitslae van 8 en 9 Junie 2012 O/14 A vs El Shaddai Verloor 0-2 O/16 B vs Cannon Creek Verloor 0-2 O/19 A vs El Shaddai Wen 2-0 Die Seuns hokkiewedstryde gaan steeds voort tydens die... (Lees verder...)