Op Saterdag 15 Augustus 2015 het Emile Opperman (Gr.11) en Nicholas Bosman (Gr.10) aan die MODEL UN DEBATE FOR HIGH SCHOOL LEARNERS deelgeneem. Hulle was in ‘n span saam met 2 leerders van Saxonsea Sekondere Skool. Die kompetisie het in... (Lees verder...)
Baie geluk aan Janke van Wyk in gr 10.8 wat verkies is om die WP 0/18 C Gymkhana span te gaan verteenwoordig by die Interprovinsiale toernooi en die SA Junior Gymkhanabyeenkoms wat plaasvind van 12 tot 16 Desember 2015 in... (Lees verder...)
Baie sterkte vir die o.15 se T4J Toernooi in Bredasdorp.... (Lees verder...)
KRIEKET SPAN: 1ste Span HOËRSKOOL BELLVILLE vs HS Hermanus HOËRSKOOL BELLVILLE – TELLING 48/10 OPPONENTE – TELLING 50/4 UITBLINKERS MET DIE KOLF UITBLINKERS MET DIE BAL Gideon Smit 2/16 in 4 BB Marcel Rautenbach 2/4 in 1 BB... (Lees verder...)
Van links na regs: Lee-Ann Goldfarb (Onderhoofleier) Emile Opperman (Oderhoofleier) Marko Fivaz (Hoofleier) Inge Engelbrecht (Hoofleier)... (Lees verder...)
Leana Pietersen (gr.9.2) en Shanai Vos (gr.9; Brackenfell Hoërskool) is aangewys as prys/trofee-wenners by die TYGERBERGSE EISTEDDFOD vir hul duet. Baie geluk!... (Lees verder...)
Lees dringend op kommunikeerder , e-pos en sms.... (Lees verder...)
Leana Pietersen (gr 9.2) het onlangs aan die Wes-Bolandse Eisteddfod deelgeneem as lid van die Acapella sanggroep, die Walking Angels. Die Walking Angels is ook as ‘n pryswenner aangewys. Baie geluk! Die Walking Angels... (Lees verder...)