Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns
Hoërskool Bellville-gimnas blink uit by Kaapstad Distrikproewe! Baie geluk aan Luhandré Olivier (graad 9) wat op Saterdag 13 Julie eerste in sy ouderdomsgroep (Vlak 7)