... (Lees verder...)
Ons sien uit daarna om Primrose RFC, New Orleans en Paul Roos Saterdag 4 Junie te ontvang. Ons nooi al ons ondersteuners, ouers, leerders en oudleerders uit om die seuns te ondersteun en opwindende rugby te kom kyk.... (Lees verder...)
Ons spog altyd graag met ons oudleerders wat presteer. Baie geluk aan twee van ons rugbysterre, Xavier Haupt en Dan Aspeling (beide matriek 2017), wat verkies was tot die WP o.21-groep. Hoërskool Bellville is #LeeuTrots op julle! ... (Lees verder...)
Alle nuwe Welpie-ouers kan die skool se toep (app) gratis aflaai op hul selfoon se app-store. Die nuwe QR CODE kan hier geskandeer word om die toep (app) af te laai. ... (Lees verder...)
Hoërskool Bellville het vandag gedurende sy saalperiode sy nuwe app bekend gestel in samewerking met Camouflage. Weer eens ‘n bewys dat Bellville een van die toonaangewende skole is in die Wes-Kaap! Die leerders het die geleentheid gekry om die app... (Lees verder...)
Kliek hier om na ‘n video van die 80-jaar vieringe te kyk.... (Lees verder...)
Kliek hier om na foto’s van die 80-jaar vieringe te kyk.... (Lees verder...)
Kliek hier om meer oor die 80-jaar vieringe te lees.... (Lees verder...)
Om gelys te word op die oud skoliere databasis moet u asb die onderstaande vorm so volledig as moontlik voltooi. Matriekjaar Titel Voorletter Naam en Van(word verlang) Posadres Straatadres Dorp / Stad Poskode Nooiensvan Telefoon Selfoon Verjaarsdag Epos(geldige epos word... (Lees verder...)