Twee van ons leerders, Kaylin Fabricius (graad 8) en Stéfan den Haan (graad 10) het gekwalifiseer om aan die Wes-Kaap-kampioenskappe deel te neem. Ons wens hulle
Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns