Krieket

AANKONDIGING UIT DIE SPORTKANTOOR | 28 Junie 2021

Geagte Ouers/Voogde SPORTOEFENINGE EN – WEDSTRYDE Na aanleiding van president Cyril Ramaphosa se aankondiging gisteraand word alle sportaktiwiteite by Hoërskool Bellville onmiddellik gestaak. Daar sal vanmiddag geen oefeninge wees nie. Alle oefeninge en wedstryde word tot verdere kennisgewing afgestel. Daar... (Lees verder...)

KRIEKETSTER VAN HOËRSKOOL BELLVILLE VIR WP-SENIORSPAN GEKIES

KRIEKETSTER VAN HOËRSKOOL BELLVILLE VIR WP-SENIORSPAN GEKIES

Kayla Reyneke, wat in graad 10 is, is vir die WP-senior vrouespan gekies wat in Krieket Suid-Afrika se provinsiale liga-toernooi gespeel het. Dit is ‘n baie groot prestasie en Hoërskool Bellville is baie trots op haar. Die WP-vrouespan was onoorwonne... (Lees verder...)

SPORT: OEFENTYE | 5 Maart 2021

SPORT: OEFENTYE | 5 Maart 2021

Klik vir pdf-dokument: Sport oefentye_5 Maart 2021      ... (Lees verder...)

Brief aan ouers: Sportreëlings t.o.v. somer en winter sport

Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns nie. Hulle het reeds so vorm ingevul.   Klik hier om die Sportreëlings in PDF... (Lees verder...)

Krieket: Wedstrydbepalings Kwartaal 1 – 2020

Kliek hier: Krieket: Wedstrydbepalings – Kwartaal 1... (Lees verder...)

KRIEKET: NUUTSTE Wedstrydbepalings Kwartaal 4

KRIEKET: NUUTSTE Wedstrydbepalings Kwartaal 4

... (Lees verder...)

Krieket: Wedstrydbepalings | Kwartaal 4

Krieket: Wedstrydbepalings | Kwartaal 4

... (Lees verder...)

Krieketwedstryde afgestel

Krieketwedstryde afgestel

Alle krieketwedstryde vir vanmiddag is uitgestel, omdat die kolfblaaie te nat is. Die wedstryde sal moontlik Donderdag plaasvind.... (Lees verder...)

Die Hoërskool Bellville se 1ste krieketspan verslaan HTS Bellville

Die Hoërskool Bellville se 1ste krieketspan verslaan HTS Bellville

Baie geluk aan die Hoërskool Bellville se 1ste krieketspan wat HTS Bellville met 94 lopies gewen het. Hoërskool Bellville 152/10  Francois de Kock 45 Johan Olivier 32 Ashwin Horn 4 vir 30 HTS Bellville 58/10 Stephan Walters 4 vir 20... (Lees verder...)

Twee van die Hoërskool Bellville se krieketspanne laat HS Brackenfell les opsê

Twee van die Hoërskool Bellville se krieketspanne laat HS Brackenfell les opsê

Die o.14A’s wen met 292 lopies in hul wedstryd wat op Saterdag 16 Februarie plaasgevind het! Brackenfell wen die loot en besluit om te boul. Bellville teken 337/5 aan na 50 boulbeurte. Kihan Smit 105 na 94 balle nie uit... (Lees verder...)