Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns
PRETDRAF (5km) | 16 Oktober 2019 @ 18:30 Kom draf of stap saam en ondersteun so die Hoërskool Bellville se fondsinsameling! Kaartjies is vanaf 17:00 voor