Uitslae van die ESKOM EXPO vir Jong Wetenskaplikes
Baie geluk aan Johan Olivier wat deur gedring het na die finaal van die ESKOM EXPO vir Jong Wetenskaplikes se Nasionale Kompetisie. Hy het die prys gewen vir:
Senior: Beste innovasie en tegnologie projek – Fakulteit Ingenieurswese by Universiteit van Stellenbosch.
Hier is ‘n kort opsomming oor sy navorsing:
Johan het verskillende gomsoorte met mekaar vergelyk. Hy het gekyk na die chemiese bou. Daarna het Johan elke gomsoort gebruik en twee dennehoutplanke aan mekaar vas gegom. Johan het weer die planke van mekaar afgebreek om die gom/hou vermoë te bepaal.
Om dit te breek het Johan die planke in ‘n bankskroef gesit en met ‘n domkrag wat op ‘n skaal geplaas was gebruik om die planke oop te breek. Johan het die krag gemeet wat dit neem om die verskillende gomsoorte se plakke uitmekaar te breek. Die resultate is dan met mekaar vergelyk om te bepaal watter gom die beste hou vermoë het.
Hier volg al die uitslae:
Proj # | Learner names | Grade | Project Title | Medal | Special prize(s) | National |
157 | Johan Hendrik Olivier
|
11 | It’s a sticky question! | G | Senior:
Beste innovasie en tegnologie projek – Fakulteit Ingenieurswese |
N |
57 | Henning Jacobs Gideon Kock
|
11 | Let’s follow the sun | G | Senior:
Beste navorsingsprojekte wat handel oor hernubare energie – Fakulteit Ingenieurswese |
|
94 | Larissa Pullinger
|
10 | Plante en hul waterige probleme | G | Senior: Beste navorsingsprojekte wat omgewingswetenskappe en –bestuur aanspreek – Fakulteit Agriwetenskappe | |
10 | Anay Carina Van Zyl
|
10 | Beheer jou brokkoli | S | Senior: Beste Landbou-navorsingsprojek
Fakulteit Agriwetenskappe |
|
254 | Amore Olivier
|
10 | Geslag en longkapasiteit | S | Senior: Beste navorsingsprojek in Sportwetenskap Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe | |
95 | Madelein Barnard
|
10 | Water herwinnaar | S |
|
|
96 | Thalia Joubert
|
10 | Stort op die gras | S |
|
|
104 | Jacques Du Toit
|
8 | Nature at its cruelest | S |
|
|
206 | Tiaan Combrink
|
10 | “Mag plant, krag plant” | S |
|
|
29 | Tiaan Johan Venter
|
10 | Whether to fish or not to fish, that is the question? | B |
|
|
38 | Tiaan Opperman
|
10 | Stikstof of koolstofdioksied / Nitrogenium of carbogenumdio-ygenium? | B |
|
|
61 | Chris-Mari Schreuder
|
11 | Human electricity | B |
|
|
66 | Sean Lee
|
10 | Ignite your fire | B |
|
|
128 | Caitlin Winterbach
|
10 | “Meats or beets” | B |
|
|
129 | Marnè Badenhorst
|
10 | Soete wetenskap | B |
|
|
141 | Zander Bezuidenhout
Kyle Viljoen
|
10 | Om lug in water te verander | B |
|