Sport- en Kultuur-brief 30 Mei 2022... (Lees verder...)
Danelle van der Merwe (gr. 9) het die pyle laat vlieg by die AGA-WC BE/Funshoot-kompetisie en eerste van al die hoërskoolmeisies geëindig. Die kompetisie is by Hoërskool Eben Dönges aangebied en het saam met Nasionale Boogskietdag geval wat Saterdag 14... (Lees verder...)
Geagte Ouers/Voogde SPORTOEFENINGE EN – WEDSTRYDE Na aanleiding van president Cyril Ramaphosa se aankondiging gisteraand word alle sportaktiwiteite by Hoërskool Bellville onmiddellik gestaak. Daar sal vanmiddag geen oefeninge wees nie. Alle oefeninge en wedstryde word tot verdere kennisgewing afgestel. Daar... (Lees verder...)
Die aangepaste en finale rugbytye is op die program aangebring. Klik hier vir die pdf-dokument: Bellville Interne Sportdag 17 Apr Program... (Lees verder...)
Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns nie. Hulle het reeds so vorm ingevul. Klik hier om die Sportreëlings in PDF... (Lees verder...)
Klik hier vir 2019 Interskole Program ... (Lees verder...)