Hoërskool Bellville

Ons webwerf is tans onder konstruksie

OPE-AAND 2024

Graad 7’s van 2024, ons nooi julle en jul ouers uit na ons OPE-AAND vir gr.8’s van 2025. Dagboek beslis die datum! Woensdag 14 Februarie

Lees verder »

INSKRYWINGS (Gr. 8) 2025

Alle inskrywings by Hoërskool Bellville word in lyn met die bepalings van die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) gedoen. Voornemende leerders moet onthou om aanlyn op die

Lees verder »

PROSPEKTUS

Die Hoërskool Bellville is ‘n tradisieryke skool wat TOEKOMSGERIG is en 2024 met vertroue aanpak. Waar waardes, dissipline, trots en uitstaande AKADEMIESE PRESTASIE reeds vasgelê

Lees verder »

Bellville kry Barista!

Hoërskool Bellville het nou sy eie wafferse barista op die perseel! Hierdie vennootskap is definitief iets om na uit te sien vir kwartaal drie! Welkom

Lees verder »