Hoërskool Bellville se eerste seunspan is die Premier Tennisligawenners vir 2023!
Ons eerste seunspan het op 28 Februarie die ligafinaal teen SACS op hul bane gewen. Baie geluk aan ons span. Dubbels No. 1: Pierre Badenhorst
Ons eerste seunspan het op 28 Februarie die ligafinaal teen SACS op hul bane gewen. Baie geluk aan ons span. Dubbels No. 1: Pierre Badenhorst
Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns
Ons tennisspelers is vereer vir hul harde werk en toegewydheid. Baie geluk! Trofeëwenners: Graad 12’s wat vanaf graad 8-12 tennis gespeel het: Marlize Oosthuizen Christelle
Baie geluk en baie sterkte aan die spelers wat die naweek deelneem. Die volgende spelers gaan aan die Synergy Cup in George deelneem, waar spanne van