Leeslaboratorium 23/03/2023 Ons skool bied die rekenaargebaseerde leesprogram, Cami Reader, aan om leerders te help om met begrip te lees en terselfdertyd hul leesvaardighede op te skerp. Lees verder »