#CivvieDag #BokkeDag #GroenEnGoud – Woensdag,18 September 2019 17/09/2019 Dit is môre Bokke-dag by die skool! Leerders word herinner daaraan dat hul groen en goud ter ondersteuning van die Springbokke mag aantrek. #Springboks # Lees verder »