Top 20

TOP 20 | KWARTAAL 1 van 2021

TOP 20 | KWARTAAL 1 van 2021

Baie geluk aan ons akademiese toppresteerders. Jul harde werk in die eerste kwartaal is beloon. Hoërskool Bellville is trots op julle! Klik hier vir die pdf-lys: TOP 20 KWARTAAL 1  ... (Lees verder...)

TOP 20 PLANEET 51+ | Berekening van puntevergelyking van kwartaal 3 met kwartaal 4 2020

Welgedaan aan hierdie leerders wat so hard gewerk het. Klik hier: TOP 20 VERBETERING GRAAD 8 TOT 11_15 Des 2020... (Lees verder...)

TOP 20 | KWARTAAL 4 2020 | GRAAD 8 – 11

TOP 20 | KWARTAAL 4 2020 | GRAAD 8 – 11

Baie geluk aan ons akademiese toppresteerders! Klik hier vir Top 20 leerders 2020 VIERDE Kwartaal GRAAD 8-11... (Lees verder...)

TOP 20 PLANEET 51+ | Verbetering van kwartaal 1 tot kwartaal 3 2020 | GRAAD 8 – 11

Baie geluk aan hierdie leerders wat so skouer aan die wiel gesit het. Ons is #LeeuTrots op julle. Klik hier: TOP 20 VERBETERING GRAAD 8 TOT 11_9 Nov 2020... (Lees verder...)

TOP 20 | KWARTAAL 3 2020 | GRAAD 8 – 11

Baie geluk aan ons akademiese toppresteerders! Klik hier: Top 20 leerders 2020 DERDE Kwartaal GRAAD 8-11    ... (Lees verder...)

Graad 12: Top 20 Planeet 51+ van kwartaal 2

Welgedaan aan hierdie leerders wat so skouer aan die wiel gesit het. Ons is #LeeuTrots op julle. Berekening van puntevergelyking van kwartaal 1 met kwartaal 2. Klik hier vir TOP 20 VERBETERING GRAAD 12_finaal... (Lees verder...)

TOP 20: GRAAD 8 en 9 van die 1ste kwartaal van 2020 | GRAAD 12’s van die 2de kwartaal

Baie geluk aan ons akademiese toppresteerders. Dit is vir ons ‘n voorreg om die TOP 20 – GRAAD 8 en 9 – van die 1ste kwartaal van 2020 aan te kondig. Klik hier vir die TOP 20-lys in pdf-formaat: Top... (Lees verder...)

TOP 20 | KWARTAAL 1 2020 | GRAAD 10 en 11

Baie hartlik geluk aan ons akademiese toppresteerders – GRAAD 10 en 11 – van die 1ste kwartaal van 2020. Jul harde werk en volharding maak ons baie trots! Klik hier vir die TOP 20-lys van graad 11: Top 20 –... (Lees verder...)

TOP 20 | KWARTAAL 1 2020 | GRAAD 12

TOP 20 | KWARTAAL 1 2020 | GRAAD 12

Klik hier vir die TOP 20 – slegs graad 12’s – van Kwartaal 1 2020: Top 20 leerders 2020 Eerste Kwartaal GR 12 Die ander grade se Top 20-lyste sal geplaas word soos die grade te midde van die Covid-19-pandemie... (Lees verder...)

Gemerk met:         

TOP 20 KWARTAAL 4 2019 EN TOP 20 VERBETERING GRAAD 8 TOT 11

TOP 20 KWARTAAL 4 2019 EN TOP 20 VERBETERING GRAAD 8 TOT 11

Klik hier vir TOP 20 KWARTAAL 4 2019 Klik hier vir TOP 20 VERBETERING GRAAD 8 TOT 11... (Lees verder...)