ATKV Jeugleierskonferensie

Ons is baie trots op die twee dames wat die Hoërskool Bellville by die ATKV Jeugleierskonferensie verteenwoordig het. Marzanne Fivaz (Onderhoofdogter) en Ané Trautman (Hoofdogter) het van 2-4 Desember die konferensie in Goudini bygewoon. Dit was ‘n ongelooflike ervaring vir hulle.
#ParatusAdOmnia