OPE-AANDE 2021: Kom kyk wat ons bied (video)

KYK HIER ▶️▶️: Graad 7’s, kom kyk wat ons julle in Leeuland bied. Die hoof, mnr. Deon du Plessis, nooi julle uit.
16 en 17 Maart 2021
Sessies:
13:00 – 15:15 (Dinsdag)
16:00 – 18:15 & 19:00 – 21:15 (Dinsdag & Woensdag)
Graad 7’s, het julle al bespreek om een van Hoërskool Bellville se OPE-AANDE by te woon? Klik hier om te bespreek: BESPREKINGSVORM
Klik hier vir die skool se inligtingsbrosjure: PROSPEKTUS
Vir meer inligting oor die prosedure vir aansoek om toelating en om ‘n aansoekvorm te voltooi, klik hier: AANSOEKE GR. 8 2022