Twee leerders maak ons trots in België
Op 1 Desember het Damian de Villiers en JW Loubser in die Tinnenpot Teater in Ghent, België, opgetree. Die uitdaging was om stadiger te speel sonder
Hoërskool Bellville groet ‘n legende
Hoe sê mens dankie vir iemand wat ‘n leeftyd aan die onderwys en Hoërskool Bellville bestee het? Juf. Margaret Pansegrouw (voorheen juf. Vos) groet die
Pragtige Musiekuitslae ontvang
Baie geluk aan die volgende leerders wat uitstekend in die afgelope musiekteorie-eksamen van UNISA presteer het. Ons is #leeutrots op julle! GRAAD 1 Hanru Visser
Mia Hough slaan ‘n kykNET TV-rol los!
Baie geluk aan Mia (graad 9) wat ‘n rol in die dramareeks “Alles Malan” gekry het. Sy gaan die rol van Karli vertolk en is baie opgewonde
GRAAD 11-REGISSEURS 2018: PRYSWENNERS
Beste stuk Uitvoer Beste regisseur Miandra Hayward Beste akteur
Gr.11 Regisseurs
Die graad 11-regisseurs se produksies is Dinsdag 30 Oktober op die planke. Kaartjies word pouses by die dramalokaal verkoop teen R5 per opvoering. Heerlike
Pieter Drotskie in aksie vir Suid-Afrika in Drienasies Aksie Netbal
Pieter Drotskie in graad 12 het Suid-Afrika verteenwoordig in die Drienasies Aksie Netbal toernooi, in die o/19 gemengde span vanaf 10 tot 21 Oktober 2018
Divan vd Westhuizen SA Binneshuise Krieket 0.18 Kaptein
Divan van der Westhuizen in Graad 12 was gekies as deel van die SA 0.18 Binneshuise Krieketspan. Hulle het die afgelope September-vakansie getoer. Divan het