Klik hier vir Omsendskrywe Sport gedurende Nov Des 2020 NUUT Die brief bevat inligting oor: Die datums en tye van die skool se kondisioneringsprogram en die verskeie sportkodes se oefensessies. Die reëlings vir 16 November tot 4 Desember rondom bogenoemde.... (Lees verder...)
Klik hier vir die nuutste 2020 Netbal Bepalings Sommige wedstryde is gekanselleer/uitgestel a.g.v. die Corona-virus... (Lees verder...)
Klik hier vir Program vir HMS Paarl Netbaldag o14A-o.18A spanne Saterdag 14 Maart. Eie vervoer. Klik hier vir Saterdag se regstreekse skakel Klik hier vir Verkeersreëlings... (Lees verder...)
Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns nie. Hulle het reeds so vorm ingevul. Klik hier om die Sportreëlings in PDF... (Lees verder...)
Sterkte aan die agt netbalspanne van die Hoërskool Bellville wat môre in die CTHSN (WP)-finaal speel. Die spanne is: o.14A; o.15B; o.16A; o.17A; o.17B; o.17D; o.18A (op lys o.19A) en o.18B (op lys o.19B). Die finaal vind op ons bane... (Lees verder...)
Klik hier vir CTHSN Finaal Wedstrydbepalings... (Lees verder...)
Ons o.15- en o.17-spanne gaan deelneem. Slegs tien spelers per ouderdom gaan speel. ‘n Paar o.14- en o.16-spelers is in die groep van tien ingesluit sodat hulle ondervinding vir volgende jaar kan opdoen wanneer hulle gaan speel.... (Lees verder...)
Klik hier vir 2019 Interskole Program ... (Lees verder...)
Tygerberg het laat weet vanmiddag (30 Julie) se netbalwedstryde is uitgestel. Dit skuif na Dinsdag 6 Aug by Tygerberg.... (Lees verder...)
... (Lees verder...)