Hoërskool Bellville

Ons webwerf is tans onder konstruksie

Dramakuns / Toneel

Dramakuns word nie by Hoërskool Bellville net as akademiese vak aangebied nie, maar is ook ‘n buitemuurse aktiwiteit. Ons neem aan kompetisies en eisteddfods deel

Lees verder »

ATKV-Tienertoneelkompetisie

Hoërskool Bellville het in 2022 weer aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem en verwerf vele toekennings en nominasies. Ons skool was in 2021 naaswenners van hierdie landswye

Lees verder »