Gebedsaand vir Ouers
Ons CSV hou op Vrydagaand 2 Junie 2023 van 18:00-20:00 in die skoolsaal ‘n gebedsaand vir ouers. Die aand gaan begin met lofprysing en aanbidding
Ons CSV hou op Vrydagaand 2 Junie 2023 van 18:00-20:00 in die skoolsaal ‘n gebedsaand vir ouers. Die aand gaan begin met lofprysing en aanbidding
Die CSV Jesusweek wat van 15-19 Mei 2023 plaasgevind het, het ‘n blywende impak gemaak op talle leerders, onderwysers en werkers se lewens. Ons het
Hoërskool Bellville se VCSV het tydens die langnaweek van 17-21 Maart 2023 op die Oranjerivier gaan roei. Ons leerders en personeelhet pragtige natuurskoon geniet in
Die avontuur begin vir ons gr. 8’s wat die naweek op die #CSV-kamp is. Die gr. 8’s het veilig in die berge by die CSV
Die CSV gr. 8-kamp is om die draai en ons is baie opgewonde om ons welpies op hierdie avontuur te vat. Hierdie brief bevat die
Klik hier: Ouer-inlingsbrief_Oranjerivier Besoek gerus https://www.amanzitrails.co.za/ om meer inligting te kry oor die kamp en die nodige reisdokumente wat vereis word. Indien daar enige verdere