Geagte Ouers/Voogde SPORTOEFENINGE EN – WEDSTRYDE Na aanleiding van president Cyril Ramaphosa se aankondiging gisteraand word alle sportaktiwiteite by Hoërskool Bellville onmiddellik gestaak. Daar sal vanmiddag geen oefeninge wees nie. Alle oefeninge en wedstryde word tot verdere kennisgewing afgestel. Daar... (Lees verder...)
Die aangepaste en finale rugbytye is op die program aangebring. Klik hier vir die pdf-dokument: Bellville Interne Sportdag 17 Apr Program... (Lees verder...)
Klik vir pdf-dokument: Sport oefentye_5 Maart 2021 ... (Lees verder...)
Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns nie. Hulle het reeds so vorm ingevul. Klik hier om die Sportreëlings in PDF... (Lees verder...)
Klik hier vir 2019 Interskole Program ... (Lees verder...)
... (Lees verder...)
Zani Kruger het Saterdag by die WP-landloopkampioenskappe die goue medalje verower in die Dogters onder 16/17 gekombineerde afdeling. Zani is ingesluit in die WP-Federasie (WP Atletiek) en skolespan wat op 25 Augustus 2012 in die Paarl aan die Wes Kaap... (Lees verder...)