Alise: Dit maak nie saak of mense weet ek’t goed gedoen nie
Hoe pas jy na skool aan as jy as een van die topmatrieks in die Wes-Kaap aangewys is? Vir Alise Smit (18) is die “grootmenslewe”
Hoe pas jy na skool aan as jy as een van die topmatrieks in die Wes-Kaap aangewys is? Vir Alise Smit (18) is die “grootmenslewe”
Hoërskool Bellville wen die me. Landeka Diamond-spesiale direkteurstoekenning, omdat ons skool ‘n 100% slaagsyfer vir tien agtereenvolgende jare het. Dié aankondiging is gedoen op die
Die matriek uitslae van 2022 is ‘n verdere bewys van die hoë akademiese standaarde van uitnemendheid wat deur die skool gehandhaaf word. Hierdie matriekuitslae kan
Baie geluk aan die matrieks van 2018 wat die volgende pryse ontvang het: Kayla Rose – 1ste plek in die Wes-Kaap in Toerisme Jurihan de Vos –
HOËRSKOOL BELLVILLE ONDER TOP 25 SKOLE IN SA WAT 100% SLAAGSYFER HANDHAAF Hoërskool Bellville is aangewys as een van die top 25 skole in die