Kalender

HEROPENING VAN SKOLE 2021

Geagte ouers en leerders Ons wil u graag gerusstel dat die skool se bestuur bewus is van die verandering in datums vir die heropening van skole soos vanoggend deur die minister van basiese onderwys aangekondig is. Ons bestuur sal Hoërskool... (Lees verder...)

BOODSKAP VAN DIE HOOF | 1 Augustus 2020

Mnr. Deon du Plessis se brief bevat inligting oor die komende week (3 – 7 Augustus) en nuwe datums wat die skool van die Departement van Basiese Onderwys ontvang het. Klik hier om die brief te lees: Brief aan ouers_1... (Lees verder...)