Hoërskool Bellville

Ons webwerf is tans onder konstruksie

Rus in vrede, Charmaine

Personeel van die Hoërskool Bellville het Saterdagoggend 10 Junie 2023 kollega Charmaine Fisherse begrafnisdiens bygewoon. Jinelle Louw en Qurin Janse van Rensburg het tydens die

Lees verder »

Ons pragtige leerderleiers het vroeër die maand die jaarlikse Paul Roos-dinee vir seniorleiers bygewoon. Het hulle nie net SO mooi gelyk nie?

Lees verder »

Ontmoet ons skoolhoof

Ons skoolhoof, mnr. G.J.J. du Plessis, het in 2011 as skoolhoof by die HS Bellville aangesluit. Voorheen was hy by die Afrikaanse Hoër Seunsskool (Affies)

Lees verder »

Ons hoofleiers vir 2023

  Ons hoof- en onderhoofleiers is vanaand gedurende ons prysuitdeling aangewys. Baie geluk!   Hoofseun: Migel Uys (heel regs) Hoofmeisie: Nadia van Eyssen (2de van

Lees verder »