Carlü Sadie maak sy debuut vir die Barbarians
Carlü Sadie maak sy debuut vir die Barbarians op Twickenham in Londen met ‘n pragtige wen teen die Wereld XV tal. Die Baabaa’s wen 48-40.
Carlü Sadie maak sy debuut vir die Barbarians op Twickenham in Londen met ‘n pragtige wen teen die Wereld XV tal. Die Baabaa’s wen 48-40.
The Barbarian Football Club, known as the Barbarians is a British-based invitational rugby club. The club founded in 1884. Players from 31 countries has played
Die eerste kwartaal het afgeskop met die ses-en-tagtigste verjaardagvieringe van diigste verjaardagvieringeee skool. Hierdie . Dwas egter nie sommer enige verjaardagvieringe nie! Daar is reeds
Ons spog altyd graag met ons oudleerders wat presteer. Baie geluk aan twee van ons rugbysterre, Xavier Haupt en Dan Aspeling (beide matriek 2017), wat
Baie geluk aan oudskolier Dirkie van Staden (matriek 2003)! Sy groep/duo, CH2, se nuwe album “Insomnia” is in 2 kategorieë vir die 2018 kykNet Ghoema
Vanjaar vier die Hoërskool Bellville sy 80ste bestaansjaar. As deel van die feesvieringe het die Hoërskool Bellville `n feeskonsert op die planke gebring. Die konsert
Baie geluk aan oudskolier Carlu Sadie (Matriek 2015) met sy insluiting vir die tweede jaar in die SA o.20 Rugbyspan wat aan die o.20 Werêld
Kliek hier om na ‘n video van die 80-jaar vieringe te kyk.
Kliek hier om na foto’s van die 80-jaar vieringe te kyk.
Kliek hier om meer oor die 80-jaar vieringe te lees.