Eksamentye: Junie 2023
02/06/2023
Vanaf 5 Junie tot 22 Junie 2023 sluit die skool om 13:00. Kyk asb. op die eksamenrooster indien u kind in die tweede sessie skryf
Eksamenbrief: Junie 2023
26/05/2023
Kliek op die skakel hieronder om die eksamenbrief vir Junie 2023 af te laai: Junie 2023 eksamenbrief
Werksafbakeninge: Gr. 8 – 12 (Junie)
09/05/2023
Klik hier vir die verskillende grade se werksafbakeninge: Graad 8: Graad 8 Werksafbakening Junie 2023 Graad 9: Graad 9 Werksafbakening Junie 2023 Graad 10: Graad
Eksamenrooster: Junie 2023 | Gr. 8 – 12
14/04/2023
Klik hier vir die eksamenrooster: EKSAMENROOSTER JUNIE 2023