Brief aan ouers: Sportreëlings t.o.v. somer en winter sport
Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns
Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns
Carlo Louw het SA-kleure in skaak gekry en is gekies om deel van die SA o.16-span vir die Statebondspele te wees. Carlo het die vakansie aan
Ons het Vrydag 3 en Saterdag 4 Augustus aan die WP Topskole-Skaaktoernooi deelgeneem. Ons spelers het uitstekend gevaar en 3de geëindig na Settlers en Fairmont
Ons het Vrydag (20/7) aan die Oosstreek Top-Skole skaaktoernooi deelgeneem. Ons spelers het baie goed gevaar en al hul wedstryde gewen. Parel Vallei: 6-0 Brackenfell:
Abri van Schoor (Gr 10) verloor Eben de Villiers (Gr 9) wen Marinus Compion (Gr 9) wen Altus van Bosch (Gr 10) verloor Marco Botha